Klik
hier
om ons pragtige geregistreerde hondjies wat verkoop word, te sien !
- Liabri is 'n goed gevestigde en betroubare teler van Yorkshire Terriers. Vir gemoedsrus, koop slegs by 'n betroubare teler.
Hondjies word ongelukkig slegs in Suid-Afrika verkoop, behalwe waar spesiale reelings getref is.
- Liabri is daartoe verbind om lang-termyn verhoudinge met kliënte op te bou.
- Liabri is by die "Kennel Union of Southern Africa" geregistreer.
- Liabri Yorkies het die mooiste en oulikste Yorkshire Terrier hondjies te koop.
- Hondjies is beskikbaar in standaard, miniatuur en sak-groottes teen baie kompeterende pryse.
- Hondjies word geënt en ontwurm.
- Hondjies word teen 'n addisionele betaling na die ander groot lughawens in Suid-Afrika gevlieg.
- Liabri is geleë digby Pretoria, Johannesburg, en die Johannesburgse Internasionale Lughawe.
- Skakel asseblief vir Anna by 082 962 0200 of stuur 'n e-pos aan ons by die
volgende adres om verdere besonderhede of pryse te bekom:
Stuur 'n e-pos aan ons!